WorryFree Computers   »   [go: up one dir, main page]

Opera-blaaier met VPN

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,7
4,66 m resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Opera-blaaier is ’n vinnige, veilige webblaaier vir jou Android-toestel, wat ’n herlaaide nuustoevoer, ’n ingeboude advertensie-blokkeerder en VPN insluit.

★ Top-funksies ★

● Blok advertensies vir vinniger blaai:
Opera se inheemse advertensie-blokkeerder help jou om effektiewelik van indringende advertensies ontslae te raak en laai jou bladsye vinniger na stroomlyn jou blaai-ervaring.

● Gratis, onbeperk en ingeboude VPN:
Verbeter jou privaatheid en sekuriteit met ons ingeboude en gratis VPN. Skakel Opera VPN in privaatmodus aan en jou IP-adres sal met ’n virtuele een vervang word om jou te help om onbedoelde liggings-en identifikasie-inligtingdeling te vermy.

● Ingeboude QR- en strepieskodeskandeerder: 
Maklike toegang tot ingeboude QR- en strepieskodeskandeerder. Druk die soekbalk, dan verskyn die skandeerder aan die regterkant. Wys kamera na enige QR-kode/strepieskode, dan word dit geskandeer.

● Flow: koppel al jou toestelle sonder sukkel: 
Met die gewilde Flow-funksie sal lêers, skakels of prente wat jy deel, onmiddellik verskyn op al jou toestelle waarop Flow werk, sodat jy sonder sukkel tussen jou iPhone, Android-foon, tablet en rekenaar kan wissel.

● Verpersoonlike nuustoever:
Aangedryf deur ons slimste AI-nuusenjin, stel die herlaaide nuustoevoer jou in staat om deur 'n seleksie van verpersoonlike nuuskanale te vee binne die blaaier, vir jou gunsteling onderwerpe te registreer en stories te stoor om later te lees. Vang op met AI-saamgestelde nuus, spesiaal vir jou belangstellings aangepas.

● Nagmodus:
Opera se nagmodus verskaf jou met verstelbare ligopsies om die meeste gemaklike leeservaring in die donker en die minste oogstremming te kry. Nagmodus is maklik toeganklik vanaf die hoofkieslys.

● Bestuur wagwoorde en outovul kredietkaarte:
Kies outomatiese storing van wagwoorde werf per werf en veilige outovul van jou betalingsinligting vir aanlyninkopies.

● Privaatblaai:
Gebruik privaatoortjies om enige plek op die internet incognito te gaan sonder om iets op jou toestel agter te laat. Skakel maklik oor tussen privaat normale blaai in die oortjie-galery.

● Lees gemaklik op enige skerm:
Die Opera-blaaier sluit 'n teksgrootte-instelling in wat jou help om bladsye aan te pas volgens jou leesvoorkeure. Meer belangrik, dit werk perfek saam met ons outomatiese teksomvouing-funksie vir 'n ongeknede leeservaring.

● Bestuur maklik aflaaie:
Ons nuwe aflaaibestuurder maak die aflaai van lêers makliker en vinniger as ooit! Jy kan maklik elke afgelaaide item sorteer en deel, dit van jou foon skrap of dit van jou lys van aflaaie verwyder met 'n vinnige vee na die regter- of linkerkant. Ons ondersteun selfs agtergrond-aflaai wanneer jy 'n aflaai laat loop maar 'n ander toepassing wil oopmaak!

● Tuisskerm-kortpaaie:
Beskikbaar op Android-weergawes 7.1 of later, bied die Opera-blaaier vinnige toegang vanaf die tuisskerm om te soek, om 'n nuwe privaatoortjie oop te maak of QR-kodes te skandeer. Om jou eie tuisskerm-kortpad te skep, tik lank op die Opera-ikoon in jou toestel se tuisskerm en tik jou gewenste funksie.

● Blaaier laaifunksie-opsies:
Almal is individueel, so ons laat jou kies of jy die blaaier met 'n nuwe oortjie wil oopmaak of wil met blaai voortgaan waar jy opgehou het, en om te kies om jou oop oortjies toe te maak of te behou wanneer jy die blaaier verlaat.


Doen meer met Opera: https://www.opera.com/mobile/android

Opera kan dalk advertensies van Facebook vertoon. Om meer te wete te kom, sien https://m.facebook.com/ads/ad_choices

Bepalings en voorwaardes:

Indien u hierdie program aflaai, stem u daardeur in tot die Eindgebruikerlisensieooreenkoms by https://www.opera.com/eula/mobile. Vind meer uit oor hoe Opera met u data omgaan in ons Privaatheidsverklaring by https://www.opera.com/privacy.
Opgedateer op
06 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 4 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,7
4,3 m resensies
I am Dumbo
10 Junie 2023
I like it😐
1 persoon meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Opera
12 Junie 2023
Hi, we’re thrilled that you loved our product 😍️ We are always trying our best to make your experience memorable, and are glad that we’ve achieved it! Best, Julia - The Opera Team.
'n Google-gebruiker
17 Desember 2022
Opera keep on adding sponsored speeddail to my home screen. AND NOW WAT TO TURN IT OFF!!! Why aren't I using Chrome like everybody???? Thanks for the reply. That wat the first thing I did. Turn off suggested sites, however that don't work. There's like 10 sponsored sites, and I deleted many already, and uninstall and reinstalled Opera.
49 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Opera
02 Januarie 2023
Hi again! Please email us some screenshots of the start page and the option disabled along with your installation ID at our email address, and we will investigate this issue. Kind regards, Agustín - The Opera Team.
'n Google-gebruiker
06 Julie 2019
best
49 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Thanks for choosing Opera! Now you can customize the bottom toolbar for quicker access to your favorite functions.

More changes/additions:
- Chromium 124
- In-app notification settings
- Import bookmarks
- Summarize webpages with Aria
- Latest Chromium security updates (2024-05-02)