WorryFree Computers   »   [go: up one dir, main page]

Opera-blaaier, beta

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,4
297 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Help ons om ons nuwe toepassing te toets! Ons het sopas 'n nuwe Opera-blaaier vir Android geskep, en ons wil graag hê dat jy dit uitprobeer en vir ons vertel wat jy dink.

Het jy 'n voorstel? Sluit aan by die Opera vir Android-span vir bespreking by forums.opera.com. Jou kommentaar is vir ons baie belangrik, en jy sal 'n belangrike deel wees om seker te maak dat dit een van ons beste blaaier vir Android is.

Laai Opera vir Android se beta vandag nog af, en probeer die jongste kenmerke wat spesifiek vir ons mees kragtige blaaier ontwikkel word. Word deel van ons ontwikkelingsproses en gee vir Opera noodsaaklike terugvoer, sodat ons die beste blaaier vir spoggerige mobiele toestelle kan maak.


Om aan die beta deel te neem, is gratis, en almal is welkom. Dit bied jou toegang tot ons vinnigste blaaier, wat ontwerp is vir die gewildste Android-slimfone. Soos in enige beta is daar foute en kom dit met gereelde bywerkings, maar ons wil graag hê dat almal enige probleme wat hulle in dié weergawe van Opera vir Android teëkom, aanmeld.

Besoek ons forum en neem deel aan gesprekke met ontwikkelaars en ander betagebruikers: http://forums.opera.com/categories/en-opera-for-android/

As jy vinnig iets wil vra, kyk ons vrae en antwoorde by: http://www.opera.com/help/mobile/android/.


As jy die stabiele, publieke weergawe van Opera vir Android wil gebruik, besoek gerus: https://play.google.com/store/apps/details?id=com.opera.browser.

Opera kan dalk advertensies van Facebook vertoon. Om meer te wete te kom, sien https://m.facebook.com/ads/ad_choices

Vir die jongste nuus oor Opera en om gemakliker met ons te skakel, volg ons op Twitter of laaik ons Facebook-bladsy.
Twitter – http://twitter.com/opera/
Facebook – http://www.facebook.com/opera/

Bepalings en voorwaardes

Indien u hierdie program aflaai, stem u daardeur in tot die Eindgebruikerlisensieooreenkoms by https://www.opera.com/eula/mobile. Vind meer uit oor hoe Opera met u data omgaan in ons Privaatheidsverklaring by https://www.opera.com/privacy.
Opgedateer op
26 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 4 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,3
277 k resensies
'n Google-gebruiker
23 Februarie 2017
Google maps and family members
7 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

- Customizable bottom navigation bar
- Bookmarks import
- AI page summary